Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Sondag van 'n Kind " deur D.J. OPPERMAN
" Sondag van 'n Kind " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #116459] So, 02 Maart 2008 14:04
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SONDAG VAN 'N KIND
D. J. Opperman

My vader, moeder, broer en ek
het rape uit die land getrek,

hulle in die spruitjie skoon gewas
en saam gaan eet op klawergras.

Later toe ons by 'n waenhuis kom
was al die bure saamgedrom,

en by die een vervalle hoek
lees iemand vir ons uit 'n boek.

Klip na klip word van die muur gerol
tot by 'n lam met raapwit wol.
Vorige onderwerp: Uit " Lewensdood" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: " Wat die hart van vol is " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:29:00 MGT 2024